Afrikaans

Inconnu

Ver 1


 Liewe Lulu de Afrikaans

fleche Commentaires [] fleche Note :
fleche Envoyer la tab à un(e) ami(e) fleche Tab envoyée par Guitariff fleche Soumettre une modification fleche 427 hits actuellement fleche Format imprimable
-->
Liewe Lulu - Afrikaans sur Guitariff.net
LIEWE LULU Country Tempo = 116 KEY: G CHORDS : G,C,D CHORUS : O LIEWE LULU, SAL JY VANNAAND BY MY KOM DOEDOE DIE LIEFDE BRAND HIER IN MY HART SOOS VOEDOE MY DROME LE IN SKERWE LIEWE LULU O LIEWE LULU, JY IS DIE PRINSES VAN DIE NAG LIEWE LULU, JY'T MY IN JOU MAG LIEWE LULU, MY DROME IN JOU SIEL VERDRINK O EK KRY HOENDERVLEIS AS JY DIE DANSBAAN BETREE EK FANTASEER OOR HOE JY ALLES GEE EN AS JU UITHAAL EN DAAI LYF SO LEKKER SWAAI DAN WORD EK MAL SONDER JOU IS DIE DANSBAAN VERLATE MY NOOI HY HELE LYF BEWE WANT MOOI BLY MAAR MOOI MY HART GAAN OP LOOP AS JOU OE EN JOU SMILE SPOT MET MY EN AS ALMAL STAAR NA DIE MEISIE HIER VOOR TERGENDE GLIMLAG, MET HAAR OE JOU DEURBOOR DIT LEEF AS SY DANS EN SLY GLY SOOS 'N KAT OOR DIE VLOER DAAR'S IETS IN JOU MEISIE WEAT MY BLOED LAAT STOL MY OE VASGEVANG EN MY HART IS OP HOL DIE PASSIE WAARMEE JY DIE DANSBAAN REGEER LIEWE LULU