Afrikaans

Inconnu

Ver 1


 Osbraai Op Kromdraai de Afrikaans

fleche Commentaires [] fleche Note :
fleche Envoyer la tab à un(e) ami(e) fleche Tab envoyée par Guitariff fleche Soumettre une modification fleche 365 hits actuellement fleche Format imprimable
-->
Osbraai Op Kromdraai - Afrikaans sur Guitariff.net
OSBRAAI OP KROMDRAAI WALZ Tempo = 130 KEY : D CHORDS : D, G & A KOOR : OSBRAAI OP KROMDRAAI ALMAL IS DAAR VAN HEINDE EN VERRE KOM ALMAL SAAM DIE OUPA'S EN OUMA'S RUS OP DIE STOEP VˆR IN DIE VERTE, 'n JAKKALS WAT ROEP DIE VURE DIE KNETTER DIE KINDERS RINGKINK TANT LENIE IS BESIG OM KOFFIE TE SKINK DIE SON TREK AL WATER DIE SKEMER IS HIER EN ALMAL TEVREDE OM BRAAIVLEIS TE VIER WANT ONS HOU ............KOOR : HANSIE VAN GANSBAAI SPEEL DIE KITAAR DIE ARME OU MISVLOER DIE KRY MAAR SWAAR DIE NOOIENTJIES STAAN EENKANT ALMAL TE FRAAI IN DIE KERELS SE O‰ WORD LIEFDE VERRAAI WANT ONS HOU ..........KOOR: WANT ONS HOU...........KOOR: