Ver 1


 Boogskutter de Johannes Kerkorrel

fleche Commentaires [] fleche Note :
fleche Envoyer la tab à un(e) ami(e) fleche Tab envoyée par Guitariff fleche Soumettre une modification fleche 325 hits actuellement fleche Format imprimable
-->
Boogskutter - Johannes Kerkorrel sur Guitariff.net
Boogskutter deur Johannes Kerkorrel C Dm C Dm WEL EK SIEN HOM TEEN DIE DUIN WAAR DIE SON TEEN DIE NAMIB SLAAN C Dm MET SY PYL EN `N BOOG EN `N LENDEKLEED DRAF HY SNEL IN DIE SAND WOESTYN F C Dm MET `N SILWER VLERK SWIEP ONS OOR DIE DUIN BLITS DIE SON SPEELS IN SY OOG C Dm EN METEENS HAAL HY OOR EN LANSEER UIT `N BOOG BRING `N BRIEF UIT DIE OERTYD SAAM F C Dm NA NA NA NA LAAT DIT REEN NA NA NA BRING DIE GROOT REEN AAN C Dm WANT HY SIEN HOM HY SIEN HOM KOM HY SIEN HOE DIE GROOT REEN KOM F C Dm A HA HA RUIMTEMAN MEESTER VAN DIE EEU C Dm MASJIENE DANS OP JOU BEVEL KAN JY NOG IETS VIR ONS DOEN F C Dm WANT DIE SON BRAND DIE WOESTYN WORD `N VUUR TEEN ELKE DUIN C Dm EN DIT HET JARE LAAS HIER GEREEN EN DIE KHOMAS HOOGLAND LY F C Dm A HA HA MENSEKIND A HA HA RUIMTEMAN C Dm MAAK WAT JY WIL DOEN WAT JY KAN LAAT DIT REEN LAAT DIE GROOT REEN KOM C Dm WYSEMAN MEDISYNEMAN AAN DIE EINDE VAN `N DUISEND JAAR C Dm KAN JY VLIEG KAN JY DROOM KAN JY SKEPE BOU WAT NA DIE RUIMTE VAAR F C Dm DIE PLANEET KLA DIE PLANEET DRA SWAAR DIE PLANEET KAN DIE VRAG NIE DRA C Dm VAN ALLES WAT JY OP GEBRUIK GROET DIE BOME Sê KOEBAAI F C Dm NA NA NA NA RUIMTEMAN NA NA NA MEDISYNEMAN C Dm MAAK WAT JY WIL DOEN WAT JY KAN LAAT DIE BOME ASEM HAAL