Koos Du Plessis

Inconnu

Ver 1


 Sprokie Vir `n Stadskind de Koos Du Plessis

fleche Commentaires [] fleche Note :
fleche Envoyer la tab à un(e) ami(e) fleche Tab envoyée par Guitariff fleche Soumettre une modification fleche 600 hits actuellement fleche Format imprimable
-->
Sprokie Vir `n Stadskind - Koos Du Plessis sur Guitariff.net
Sprokie vir `n stadskind - Koos du plessis ------------------------------------------ (Die oorspronklike key is Bb) D G D A A7 D  As die reen van stof en roet verby is en die rook verdwyn D G D A A7 D  Sal daar in die sterrelose hemel `n neon boog verskyn G D  En kyk maar goed want as jy hom vind A D  vertel ek vir jou `n sprokie my kind G D  van `n skatkis met ou ketting gebind E A A7 A  aan die neon boog se punt D G D A A7 D  Volg hom elke nag oor swart riviere, oor kranse van beton D G D A A7 D  As jy aanhou stap tien duisend ure sal jy dalk daar kom G D  Maar hier moet jy jou nimmer laat bind A D  want so lui die ou, ou sprokie my kind G D  as jy geluk en vrede wil vind E A A7 A  soek die neon boog se punt D G D A A7 D  Volg hom elke nag oor swart riviere, kyk nie een maal om D G D A A7 D  Dalk vind jy die land van blou saffiere en dalk `n brokkie son