Lucas Maree

Inconnu

Ver 1


 Die Weduwee Se Kruik de Lucas Maree

fleche Commentaires [] fleche Note :
fleche Envoyer la tab à un(e) ami(e) fleche Tab envoyée par Guitariff fleche Soumettre une modification fleche 540 hits actuellement fleche Format imprimable
-->
Die Weduwee Se Kruik - Lucas Maree sur Guitariff.net
Die Weduwee se kruik deur Lucas Maree Em C D Em ONS ALMAL IS MAAR BANG, DAT DIE LIEFDE DALK SAL OPRAAK C D Em DUS PROBEER ONS DIT TOT STERWENS TOE BEWAAK C D Em EN DAN BERE JY DIT VEILIG IN JOU HART SE DIEPSTE KLUIS C D Em EN HOU JOU NAASTE OP 'N AFSTAND MET JOU VUIS C G D MAAR DIS DIE GOETERS WAT JY WEGGEE WAT JOU RYKMAAK C G D EN DIS DAARMEE WAT JY MENSE OM JOU RAAK C G D Em EN WAT BETEKEN LIEFDE AS JY DIT NIE GAAN GEBRUIK NIE C D Em EN 'N BLOM SE GEUR AS NIEMAND DAARAAN RUIK NIE C G D Em EK VERMOED DIE HART WERK SOOS DIE WEDUWEE SE KRUIK C G D WAT VOL BLY AL SOU SY DIT GEBRUIK C G D Em EK VERMOED DIE HART WERK SOOS DIE WEDUWEE SE KRUIK C D Em EN DIE LIEFDE IS DIE OLIE IN SY BUIK Em C D Em DIE EINTLIK SO EENVOUDIG, MAAR ONS ALMAL MURMUREER C D Em WANT DIE LIEFDE HET 'N LES WAT BAIE MIN VAN ONS KAN LEER C D Em JY KAN NIE LIEFDE OPTEL, SOOS IN BOEKHOU BALANSEER NIE C D Em WANT LIEFDES WINS SE SOM BLY OMGEKEERD