Ver 1


 Liefliedjie de Richard En Lochner

fleche Commentaires [] fleche Note :
fleche Envoyer la tab à un(e) ami(e) fleche Tab envoyée par Guitariff fleche Soumettre une modification fleche 211 hits actuellement fleche Format imprimable
-->
Liefliedjie - Richard En Lochner sur Guitariff.net
Lief Lidjie deur RvdW / LdK D MET JOU WIL EK ALTYD ELKE OOMBLIK DEEL F#m MET JOU SAL DIE LEWE MY NOOIT KAN VERVEEL G MET JOU WIL EK OP 'N MALLEMEULE RY D A MET JOU WIL EK IN DIE MAANSKYN VRY D VIR JOU WIL EK ARMS VOL SONNEBLOMME PLUK F#m VIR JOU WIL EK MY KITAARSNARE RUK G VIR JOU WIL EK ROOIWANG APPELBOME PLANT D A VIR JOU WIL EK 'N DUISEND BIDKERSE BRAND G D JY IS MY SOMERSHUIS SE RANKROOSBOS A D MY HERFSGETY SE ROOIBRUIN BLOS G D MY WINTERTYD SE BOONTJIESOP A G D MY LENTEBRUID, MY BLOEISELPOP D VIR JOU WIL EK 'N ROOI KERSIEBOORD AANPLANT F#m VIR JOU WIL EK HANDE VOL SOET WIEROOK BRAND G EK WIL VIR JOU 'N LIED VAN GEILGROND SING D A EK WIL VIR JOU 'N MANDJIE VOL BLOMME BRING G D WANT JY LAAT MY VOEL SOOS 'N KONINGSKIND A D JY LAAT MY SING SOOS 'N SOMERSWIND G D JY LAAT MY LAG SOOS 'N SIRKUSNAR A G D JY MAAK MY KOP SKOON DEUR MEKAAR JY IS MY SOMERSHUIS.....